"Waar geloof groei, vind harte rus."
Sondae 09:00 - 10:00
Belydenisklas na afloop van die diens
Kleuterkerk gedurende die diens
Vra en vir julle sal gegee word. Soek en julle sal vind. Klop en vir julle sal oopgemaak word. Want elkeen wat vra, ontvang: en wie soek; vind; en vir wie klop, sal oopgemaak word.
Van uit die Preekstoel
Benoni Oos Gemeente wil graag die nood in die gemeenskap raaksien, en so Jesus se hande en voete wees. Dit is so ook 'n baken van hoop, waar ons so die gemeenskap kan bedien.